Met Liefde Produkte – Slaaisous – Gekarameliseerde Vye & Gemmer 750ml

R125

Ingredients: Fig, ginger, Sugar, Vinegar, Mustard, Honey, Oil, Onions and seasoning. No binding agents or preservatives.

Brand

Met Liefde Produkte

In die Met Liefde kombuis word elke produk sorgvuldig gemaak deur mense met dieselfde kos passie en so word elke bottel wat die kombuis verlaat nie net met liefde gemaak nie maar met die versekering dat elke happie die moeite werd sal wees.”